Modulekode | RVD 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB, BA/BCom met spesialisering in regte en BCom Belasting (a) Regsbiblioteekoriëntasie (b) Vind, lees en toepas van hofsake (c) Vind, lees en toepas van wetgewing (d) Vind, lees en toepas van die gemenereg (e) Vind, lees en toepas van akademiese artikels (f) Regsterminologie |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Regsleer |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App